Elke vrou behoort te besef sy kan nie veel verander aan die lengte van haar bene, die wydte van haar heupe of die geaardheid van haar ouers nie...
Elke vrou behoort te besef haar kinderjare mag dalk nie perfek gewees het nie... Maar dis verby...
Elke vrou moet vir haarself uitklaar presies wat sy sal doen of nie sal doen nie ter wille van die liefde...
Hoe om alleen te bly selfs al hou sy nie daarvan nie.
Wie sy kan vertrou en wie nie en hoekom sy nie alles persoonlik moet opneem nie.
Elke vrou behoort te weet waar om te gaan as haar siel lafenis nodig het, of dit nou haar beste vriendin se kombuis of 'n luukse gesondheidspa in die berge is.
Elke vrou behoort te weet wat sy sal kan regkry binne een dag...
Een maand en een jaar...
En wat sy nie sal kan reg kry nie.
Elke vrou behoort 'n vriendin of twee te hĂȘ...
Elke vrou moet onthou om te lag en dans en sing sonder rede, sommer net as vrou...
One woman's journey off the highway onto the straight and narrow
Blogger Templates
Labels
- 12 Steps (109)
- AA (158)
- Acceptance (33)
- Al-Anon (6)
- Big Book (46)
- detachment (5)
- divorce (3)
- Experience Strength and Hope (2)
- Happy Joyous Free (1)
- Recovery (164)
- Resentment (3)
- Separation (6)
- Sobriety (158)
Blog archive
Powered by Blogger.
Waking up...
Daily Quotes
more Quotes
Powered by WordPress
©
Journey to Sobriety - Designed by Matt, Blogger templates by Blog and Web.
Powered by Blogger.
Powered by Blogger.
0 comments:
Post a Comment